top of page
REYNORIF
Meer oor AGS Oasis

MISSIE
Om mense toe te rus om hul lewensdoel en bediening te ontdek, en hul te neem van waar hul is op hul lewespad tot waar God hul wil hê.
WAARDES
MOTTO
Oasis is 'n fontein van lewende water en almal wat dors het word genooi om te kom drink!
Aanbidding: ( Om God waarlik te beleef)
Verhouding:( Te bou met God en mense)
Diensbaarheid:(Gawes/Talente passievol uit te leef)
Behoort:(Almal moet deel wees van Oasis familie)
Omgee:( Opregte omgee en liefde ervaar)
VISIE
Om as geesvervulde gemeente ander mense te ontmoet op hul lewenspad, hul stap vir stap toe te rus en te help groei in hul vehouding met Jesus Christus en ander medegelowiges.

Gemeente Fotos

Kers Produksie

Kers Produksie

Woordskool

Woordskool

Kinderkerk

Manne kuier

Manne Kuier

Senioraksie

Senioraksie
Weeklikse Program
bottom of page