top of page
REYNORIF
Besoek ons
Services
Adres
2 Buffel straat Reynorif
Witbank Mpumalanga
Diens Tye
Sondagoggend 09:00 am
Sondagaand 18:00 pm (Woordskool)
Kontak nr
013-692-8174 / 4761
Epos
admin@agsoasis.org
Sluit aan
Omgeegroeppe
Ons het Woensdae omgeegroeppe in verskeie areas, Indien jy iewers wil inskakel dan kan jy so aandui deur die onderstaande vorm in te vul en 'n boodskap te los van waar jy wil inskakel.


Lofprysing & Aanbiddingspan & Koor
Die koor is deel van ons Aanbiddingsspan. Indien jy deel wil wees van die aanbiddingsspan as voorsanger dan is dit belangrik om te weet dat jy eers deel sal vorm van die koor alvorens jy in die aanbiddingsspan gebruik sal word as voorsanger.Vul asb die onderstaande vorm in indien jy belangstel om deel te wees van die koor of aanbiddingspan.
SALT UITREIKAKSIE
SALT
Sal altyd liefde toon, is die naam van ons uitreikaksie, die SALT span gaan gereeld op uitreik aksies en is betrtokke in die gemeenskap. Jy is meer as welkom om deel te raak as dit jou passie is.

Vul die onderstaande vorm in.
Contact
bottom of page