top of page
Welcome
AGS Logo_edited.png
Welkom by AGS Oasis

Ons Tema vir die jaar:

NOGTANS

Habakuk 3:18

Ons Leuse:

Kom Beleef God

Welkom by ons webblad

Welkom by ons webblad

Play Video

Herderspaar

Deon en Ron_edited_edited_edited_edited_

Pastoor:
Deon & Veronica Scheepers

Dit is vir ons 'n groot voorreg om jou by Oasis gemeente se webblad te verwelkom. Almal is welkom by AGS Oasis Reynorif, ongeag jou agtergrond of waar jy jouself op jou lewenspad bevind. Indien jy opsoek is na 'n geestelike tuiste vol liefde, aanvaarding en opregte omgee, dan is ons gemeente die plek vir jou.

Kom ervaar Heilige Gees se teenwoordigheid,ontdek jou Saligmaker en verdiep jou geestelike lewe.Ons sien uit daarna om jou te ondersteun om jou volle potensiaal in Christus te ontedek en uit te leef.

  • Instagram
  • Facebook
bottom of page