AGS REYNORIF OASIS GEMEENTE
AGS Oasis
WELKOM
Dit is vir ons ‘n voorreg om jou by Oasis gemeente te verwelkom. Almal is welkom, ongeag jou agtergrond of waar jy jou op jou lewensreis bevind. So indien jy opsoek is na ‘n tuiste waar jy Jesus as jou Saligmaker kan vind en of jy alreeds ‘n belydende Christen is en jy jou geestelike lewe wil verdiep dan is hierdie die gemeente vir jou. Ons gemeente is ‘n liefdevolle , passievolle , omgee gemeente wat in alles en deur alles God wil verheerlik. Ons wil jou “ challenge” om betrokke te raak sodat jy tot jou volle potensiaal in Christus sal ontwikkel. Ons sien uit om jou te ondersteun in jou betrokkenheid by ons gemeente.
Kantoor: +27(0)13 692 4761 Pastoor Deon: +27(0) 83 701 1737
Kantoor epos: Past Deon: Aanbiddingspan:
admin@agsoasis.org deon@agsoasis.org danie@agsoasis.org Die kerk op die Rif The Church on the Ridge  Ons is ‘n Tweetalige Kerk We are a Bilingual Church
Bankbesonderhede: AGS Reynorif Absa tjek Rekening Saveways Rek Nommer: 1001330370  PBO 930004069 Gedagte vir die week Herderspaar
Kliek jou bank
Dit is vir ons ‘n voorreg om jou by Oasis gemeente te verwelkom. Almal is welkom, ongeag jou agtergrond of waar jy jou op jou lewensreis bevind. So indien jy opsoek is na ‘n tuiste waar jy Jesus as jou Saligmaker kan vind en of jy alreeds ‘n belydende Christen is en jy jou geestelike lewe wil verdiep dan is hierdie die gemeente vir jou. Ons gemeente is ‘n liefdevolle , passievolle , omgee gemeente wat in alles en deur alles God wil verheerlik. Ons wil jou “ challenge” om betrokke te raak sodat jy tot jou volle potensiaal in Christus sal ontwikkel. Ons sien uit om jou te ondersteun in jou betrokkenheid by ons gemeente.
AGS REYNORIF OASIS GEMEENTE
AGS Oasis
WELKOM
AGS REYNORIF OASIS GEMEENTE
Kantoor: +27(0)13 692 4761 Pastoor Deon: +27(0) 83 701 1737
Kantoor epos: Past Deon: Aanbiddingspan:
Die kerk op die Rif The Church on the Ridge
Ons is ‘n Tweetalige Kerk We are a Bilingual Church